News24

FS boss hits back at critics

2012-10-16 07:45

Cape Town - Free State Cheetahs CEO Harold Verster has hit back at those criticising the union for the manner in which it manages its affairs.

The Cheetahs finished the Currie Cup season at the bottom of the log, which leaves them with a dreaded promotion-relegation play-off struggle against the Eastern Province Kings.

Their poor season has left their fans understandably upset, but Verster feels taking a swipe at the union's management is unfair.

"There are a lot of people who say that Free State rugby is poorly managed. I can't understand that. We have a professional entity and meets most standards," he told the Volksblad website.

He said Free State has external auditors, four competent SuperSport-directors, six local rugby administrators and businessmen as well as a business forum who support the union.

"A while back when we had to apply for a Super-franchise we were the second best out of all the local teams based on our business model."

Verster is also not worried about them possibly losing their sponsor. "Toyota's contract is solid and they'll stay on board until at least the end of next year."

He did, however, acknowledge that some introspection needs to be done after a poor season, despite suffering up to 13 key injuries.

"We have to fix what is wrong, no matter how bad it is."

Their first promotion-relegation clash against EP is on Friday in Bloemfontein, with the return game the next week in Port Elizabeth.

Sport24

Comments
  • Blou-Daan - 2012-10-16 07:57

    Solank hulle net die King trap is alles nog OK. Dis klaar erg genoeg dat daai klom volgende jaar Superrugby speel. Wil hulle nie gog in die CC ook he nie...!!!

      johan.viljoen.925 - 2012-10-16 08:15

      Hoop Vrystaat wen 100-0. Ook 'n Bloubul

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 08:25

      Ruan, ek neem aan jy het die struggle ge-join???

      nkwe.mahlanghu - 2012-10-16 08:52

      Nee ou bloudaan Verster het teen die Lions gestem hy kry nou wat hom toekom die hensopper!!!

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 08:52

      Dit moet hel wees om in so droom wereld te lewe, hulle kon die Pumas net met n punt wen, in PE, nou praat jy van die FS met 20?

      nkwe.mahlanghu - 2012-10-16 08:56

      Visser vat jou goed en trap. Jy het niks hier verloor nie. Oefen solank hoe om jou choke tjank te doen!!

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 09:13

      EN FS sal wil wys hulle hoort in die CC, dink net dit gaan nie n weghol oorwinning vir enige span wees nie!!

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 09:18

      Tjap Isak

      sean.brady.14224 - 2012-10-16 09:59

      @ ISak - I think the Kings will give a good account of themselves as well. With Watson injured though they may just be missing the drive that they needed. All FS have to do is give the wings a bump or two and then the fights will start. Expect a couple of cards in these two games! Ironically imagine if the Kings do win. FS who didn't vote for the Lions are in Super Rugby, but can't defend their position in the Premier Currie Cup! Maybe a vote for a "Cats" type combo may have been a better idea Mr Verster?

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 10:19

      Richie McCaw se biografie word die week vrygerstel,as jy hom soek by Exclusive Books,kyk net aan die verkeerde kant van die rak

      blou.johnny - 2012-10-16 11:05

      ....ek hoop die EP Cheeky Queens verloor al hulle Super games... ....klomp crooks...

  • spyker.oflanagan - 2012-10-16 08:16

    Harold, ek het al die vorige dakade gesê dat julle spulletjie useless is. Julle het 2.5 Currie cups in 3 jaar gewen (of so iets), maar kon nogsteeds nie oordentelike sponsors bymekaar maak om julle spelers te hou nie. Selfs die useless WP het meer geld as julle en ek was nog in doeke toe hulle laas iets gewen het.

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 08:25

      Toyota, lead the way!!!

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-16 09:08

      punt is herold is n tiet. hy was vir hoe lank die pres en die ceo by die unie, wat beteken hy het aan homself opdrag gegee. met n skool soos grey en twee varsity cup spanne, behoort hulle meer spelers te kan behou. herold vat jou goed en moer WP toe asb.

  • Leonard Eric Abdol - 2012-10-16 08:19

    Julle klomp kan maar gerus ophou met julle lelike vooroordele, dis nou al om van naar te raak. Julle is verdomp so verstok in julle verkramptheid dat julle nie meer kan dink dat regverdigheid ook moet seevier nie. Die feit dat EP volgende jaar Superrugby speel en moontlik ook Currybeker het niks met die Cheetahs se bestuursprobleme te make. Kry 'n lewe mense. Die Watsons het minstens destyds die moed van hulle oortuiging gehad en nie hulle gewetens verkrag deur andere te onderdruk nie.

      BlouMasjien1 - 2012-10-16 08:37

      Net jammer dat die Watsons nou hul gewete verkrag vir geld

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 08:43

      Bloumasjien, daar is nie n comeback vir daai een nie!!! lol

      nkwe.mahlanghu - 2012-10-16 09:00

      Verduidelik Luke Watson se salaris van R3m en sy verhoging na R4m volgende jaar Junie? Die geld kon mos gebruik word om die sogenaamde swart rugby te ontwikkel. Was dit nie ere-swartman Cheeky Watson se motivering hoekom OP 'n Super Franchise moet kry nie? Wys my een swart man van die OP wat in die span is.

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 09:01

      Tel dit as Luke dink hy is swart???

      nkwe.mahlanghu - 2012-10-16 09:05

      Goeie een Jaco

  • bretton.eveleigh - 2012-10-16 08:36

    Fact is, with the present format, 1 team will fight relegation every season. Next year it could well be the Sharks, WP and even the mighty(ish) Bull Blues. So get over it! I think the Cheetahs are gonna klap the Kings anyway!

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 08:46

      I must say, I love this format. When was the last time that the team who was bottom of the log, with the last round robin matches, got into the semies? ‘Strength VS Strength’

  • nico.pretorius.946 - 2012-10-16 08:45

    GO Cheetahs!!! Stay in the CC!!

  • nkwe.mahlanghu - 2012-10-16 09:01

    FS Boss Hits Black critic? How can they allow this

  • nkwe.mahlanghu - 2012-10-16 09:04

    Toyota's contract is solid that's why they have re-called 7 million Toyotas worlwide? Seems Toyota is about to be relegated by KIA!!!

  • nkwe.mahlanghu - 2012-10-16 09:08

    Wat is die verskil tussen Verster en 'n Foefol? Niks hulle altwee stink!!!! Rugsteker, hensopper van formaat Verster!!!

  • jimmy.moustache.12 - 2012-10-16 09:14

    mmm van wie hou ek die minste...herold verster of micheal bubble of herold verster? definatief herold.

  • dieter.muller.942145 - 2012-10-16 09:16

    Perez gaan daai Rhule tuindwergie dood maak ... RIP Rhule !!! EP KINGS ON THE RISE!!!!!!!! HAAK HAAK VRYSTAAT IS K ..... is jammer ons nuwe aanwinste mag nie speel nie ... en 'n paar beserings .... met die volgende in die span sal ons die cheaters pak gee : Luke, Jaco Engels, Strauss, Dimitri, Nelson, Nokwe ..... ons het eindlik die Lions gesoek - wil hulle sommer uit 2 kompetisies klap! maar dis fine, on het die groot een - Super RUGBy ./.... ooooooooooh its trueeeeeeeeee!!!!!

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 09:20

      Uitklap he? Vertel my weer hoe julle die Lions uit geklap het??

      dieter.muller.942145 - 2012-10-16 09:22

      maklik .... Cheeky het die "koning van die woud" ore aangesit... ons het gewaarsku en gewaarsku - julle het cheeky erg onderskat .... ons speel super rugby in 2013 - die lions nie ...dis hoe!

      dieter.muller.942145 - 2012-10-16 09:24

      die bulle moet pasop ... hulle is volgende ... 1. Lions 2. Cheetahs 3. Bulle .... in daai volgorde!!!

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-16 09:39

      en julle verdien dit ne dietta. ma se groot seun is seker trots op hom?

      Spiessa - 2012-10-16 09:50

      Ag shame, dis seker lekker in jou wereld? Super15 plek gekry oor politiek, en kon Pumas maar met een punt wen. 2013 gaan 'n laaaang Super15 wees vir julle, en julle gaan weer in die 1st division wees.

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 09:57

      Dieter, die FS sal julle goed aarde toe bring, kyk maar ou perd, julle gaan die enigste snotkop span wees, wat onwettig super rugby speel en nie eers in die CC kan kom nie, geniet dit, loser!!!

      blou.johnny - 2012-10-16 10:52

      ...die EP Cheeky Queens verdien NIE om Super rugby te speel nie... ..Die Lions sal hulle 50 - 0 wen elke keer wat hulle teen mekaar speel.. ..... Cheeky en sy klomp grapgat comrades... ...He he he he he..!

  • jacques.nortier1 - 2012-10-16 09:45

    VryStaaaaaaaaaaaaaaaatttt!!!!!!!!!!!!!! Moer hulle

  • deon.strydom.146 - 2012-10-16 09:45

    Cheetas julle het die al die Bulle agter julle en ek glo baie ander ondersteuners ook trap dai king 100 -0 manne julle kan van die Blou Bul ondersteuner

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-16 09:57

      Stem!!!

  • pietvanzyl.53 - 2012-10-16 09:50

    Hoe lekker kry ek nou. Dis die bestuur wat teen die Lions vir die Kings se insluiting in die S15 gestem het nadat die groot unies besluit het om saam te staan en vir die Lions te stem. Nou is hulle in die spervuur. Ek hoop net hulle verloor nou hulle relegasie/promosie wedstryd teen die einste Kings. JUSTICE!

      blou.johnny - 2012-10-16 11:25

      ...tipies van die Kaapse Narre... .....spul rugstekers...

  • deon.strydom.146 - 2012-10-16 09:50

    Luke Watson se pappie moet sorg vir seuntjie want die drol kan nie nie rugby speel nie pappie mut kyk na die agrer geblewende kind.

  • zionpercival.pay - 2012-10-16 10:07

    Verster wants to make out that their management system is almost perfect. that being so one could expect the trainers and players could follow suit. Cheetahs play and games have been atrocious, hardly worth being on the field or even supporting them.

  • nicol.kriel - 2012-10-16 10:46

    Ek persoonlik voel die hele administratiewe personeel sowel as die afrigtingskorps van die Vrystaat moet afgedank word. Daar is manne daar wat heeltemal te oud is wat niks meer doen nie en hulle ry op die status trein om te kan se hulle is deel van van die strukture van Vrystaat Rugby. Dieselfde geld vir die afrigtingskorps van die Vrystaat. Die strukture van die Vrystaat is ook nie in plek nie, as dit was sou ons nie so baie spelers verloor het aan ander unies nie! Ek is 'n trotse ondersteuner en sal die naweek hulle weer ondersteun, maar ek is werklik bekommerd oor Saterdag, want as daar nie iets daadwerkliks gebeur nie gaan die Kings ons wen!

  • blou.johnny - 2012-10-16 11:15

    ...sies Vrystaat...!! ...hoe kon julle TEEN die Leeus gestem het vir die S15..?? ....spul verraaiers...!!

  • jim.dickson2 - 2012-10-16 12:11

    Just win the game. There were too many results that just went the other way in both the Curry Cup and Super Rugby this year. The Cheetahs need to learn to finish out a game and not surrender the lead in the last quarter of a game........

  • Leonard Eric Abdol - 2012-10-16 12:20

    Wat maak dat die mense daar in die Noorde dink hulle reg om CB of Superrugby te speel is in klip gegiet, verdienstelikheid gaan voortaan die kriteria vir daai voorreg wees en as julle nie daarvan hou nie, dan just too bad. Vir eers het die Vrystaat die guts gehad om saam met die WP die regte ding te doen ongeag die gevolge. hou op moan, dit raak nou bietjie afgesaag. Hierdie formaat gaan van die groter unies uit hulle gemaksone ruk en terselfdertyd die kleiner unies motivering gee, en regte rugbyliefhebbers gaan net baat vind daarby. Kleinlikheid en provinsialisme gaan ons rugby nog eendag begrawe.

      Generaal1 - 2012-10-16 19:24

      Leonard, die regte manier sou wees om premosie relegasie wedstryde te speel, soos met die curriebeker. Rugby is die groot verloorder, die kings gaan hul naam gat maak, en na volgende jaar is hul weer uit ! As jy saam met die groot honde wil speel, moet jy hoog kan pi$

  • nico.eksteen.7 - 2012-10-16 12:43

    The Kings have a chance in the play-offs, me thinks.

  • nico.eksteen.7 - 2012-10-16 13:00

    I think all 14 rugby provinces should be playing in the CC (the main cup competition). Scrap the Vodacom Cup. So, the CC starts when the Vodacom Cup would have strarted and runs through untill end October (teams playing each other in a double round home and away). Makes sense to me now that the Springbok players will hardly be available because of Super rugby and the tests. That will leave us with a proper CC unlike the watered down version we have now and the smaller provinces will see the bigger provinces in action and the other way round. We may see a few blow-out scores but I think it will strengthen the weaker provinces in the long run and more players will get exposure. Besides, it will give a bit of variation to the competition. I was getting tired of seeing the same old teams weekend after weekend. I also like the idea that some of the matches be scheduled during the week.

  • bennie.theunissen.3 - 2012-10-16 13:30

    Cheetahs loop dieselfde pad as die Leeus. Met die slang aan die hoof van sake by die Cheetahs, gaan hy daai unie in die grond in dryf. Die Leeus moes vinniger van Jannie Ferreira ontslae geraak het, dan was ons nie in die posisie nie. As 'n Leeu ondersteuner vra ek die Cheetah ondersteuners om van die slang ontslae te raak. Anders is julle unie ook daarmee heen!

  • jan.spamer - 2012-10-17 06:48

    Harold Verster needs to be replaced by somebody younger with vision. He is useless!!!

  • pages:
  • 1