News24

Early Bulls return for Bakkies

2010-08-02 23:09

JJ Harmse

Pretoria – The Blue Bulls always believe that a glass is half full rather than half empty, and that every dark cloud has a silver lining.

Take Bakkies Botha, for example.

The Springbok lock was due to undergo a thorough conditioning programme at the end of the Tri-Nations and would then only have been available for the Blue Bulls for the semi-finals of the Currie Cup.

However, he may now run out for the Bulls on September 11 against the Cheetahs in Bloemfontein.

Botha’s suspension of nine weeks ends on September 4, but in the meantime the big lock is working hard in the gym and on the training field, where he is focusing on strength and speed.

His suspension from Test rugby may therefore indirectly help the Blue Bulls to successfully defend the Currie Cup.

Quite ironically, Botha and his anticipated successor at the Bulls and Springboks – Flip van der Merwe – trained sprints together at Loftus Versfeld on Monday.

Botha and Bok team-mate Victor Matfield sweated together and a while later Van der Merwe also got in a few runs with the team preparing for Friday’s game against the Leopards.

Van der Merwe will appear in a judicial hearing in Johannesburg on Tuesday after being cited for an alleged punch in the match against the Lions.

The fact that he ran separately from the other players in the final training session points to the Bulls anticipating a suspension.

Van der Merwe’s citing along with that of  the Lions’ Trevor Hall emphasises how tough things can get in the heat of the battle.

Fudge Mabeta should replace Van der Merwe if the 25-year-old Bok lock is found guilty.

Blue Bulls coach Frans Ludeke showed his hand a little ahead of the Leopards clash and it appears as if Bok hooker Chiliboy Ralepelle will be in the starting line-up.

Gary Botha is expected to be rested and Ralepelle gets his first start of the year.

Derick Kuün is expected to captain the side.

Scrumhalf Francois Hougaard has been passed fit after being troubled by a calf injury.

Sport24

Comments
  • Gemsbok - 2010-08-02 23:18

    Mooi Bakkies. Welkom terug! Wag tot jy onder in die loskrum le waar die donnerse ref jou nie kan sien nie en neuk dan al die grootbekke op. Ek wet jy sal dit nie doen nie, maar daars 'n paar anner ouens wat 'n paar klappe nodig.

  • mike - 2010-08-02 23:26

    Looking forward to seeing Bakkies and Flip run on together, feel sorry for the opposition. Great to hear he'll be allowed back into the CC pre-semi's...

  • Jakes - 2010-08-03 01:29

    Ja ou gemsbokkie, daar openbaar jy nou jou tipiese agterbakse skynheilige bulls-ondersteuners mentaliteit. As ons jou nie kan wen nie dan gaan ons jou donner - leke Danville. Dit gaan nie oor wat die ref kan sien nie maar oor wat die lynregters en die TV kameras sien. Indien jy vergeet het is dit hoe hy (weer eens) geskors is. Hou daai vuilgat van rugby weg se ek.

  • William Shakespeare - 2010-08-03 04:10

    Welcome Back Bakkies! We need to weed out those biased referees and citing commissioners...!

  • Jakes - 2010-08-03 05:45

    Welcome back, looking forward to see you in action. Keep it clean, you are an excellent player, we need you.

  • Ag nee asb! - 2010-08-03 07:14

    So 12 September sal hy weer vir 3 maande geskors word die simpel skaap! Hoekom vat die etter nie sy tassies en family en f@k aan Frankryk-toe waar hulle hom lekker dik sal bl$ksem nie?In Frankryk worry spelers nie om geskors te word nie as jy aan hom slaan k@k jy.Bakkies sal so bangg@t wees daar hy sal verdwyn.Chabal slaan hom sommer met die kop dood! Bakkies is seker nou die "nuwe,skoner,vromer,groter kind van god Bloubul.Seker by oom Angus(Anus?) om vergifnis gaan smeek.Hoop net ou Snor vergeet van die idioot.

  • Spring hom Bakkies! - 2010-08-03 07:19

    Die ou het omtrent glad nie gespeel die laaste 18 maande nie want hy bly geskors.Miskien is hy bang om "mamma" alleen by die huis te los!?LOL! Nog altyd gedink hy is n "agter die kop kyker"wat in Hatfield jol.Kyk hoe het hy Cowan van agter af betrek en kop bygesit! Lekker ou blue-eyes die rioolboor van Moftus!Seker hoekom "Liefling" destyds weg is en Pedrie nou die dag........nou vir Meisiekind! Tiekie tiekie toffie al die Bulle is moffies!

  • Anti Blue Bull - 2010-08-03 07:21

    Tipies Blou Bull, por weer vir Bakkies aan om te karnuffel. Julle blou bulle is die tiepiese "backyard" machanics. Geen wonder die bokke verloor so nie, dit is die bulle in die span!!!!

  • Piet Parow - 2010-08-03 07:40

    Bakkies, you are a disgrace for Springbok rugby. Typical vuilgat Bulls player.

  • Martin Graham - 2010-08-03 07:52

    @Ag nee asb! Jy moet waarskynlik die mees arrogantste mens wees wat nog ooit iets op hierdie webblad geskryf het. Jou hele storie is vrot van laster. Hoe jy hiermee gaan wegkom sal net jy weet. Hoe sport24 dit kon publiseer sal net hulle weet, want jou moeilikheid is in die pos. En ek wonder vir wie die skrywer nogal rugby sou gespeel het dat hy so vreeslik "ingelig" is. Laastens, mag God jou vergewe.

  • Koos Kaap - 2010-08-03 07:58

    Goeie nuus vir die ander spanne. Die Bulls met 14 man is makliker om te wen as die bulls met 15 man.

  • welkom - 2010-08-03 08:09

    Welkom terug Bakkies...!! ...moet jou nie steur aan die stormbarian pooofters se gesanik nie.. ...die stormbarian supporters huil maklik... ....almal 'n klomp sissies...

  • Fidel Castro - 2010-08-03 08:11

    Once again, by just reading the headline and the small intro writeup of this article on the main page you could judge that once again this is a production by the most pathetic, one sided, biased rugby writer in the world.....LADIES AND GENTLEMAN.... I GIVE YOU... THE ASTONISHING... JJ 'MY KAK IS OK BLOU' HARMSE! Really get a life JJ. Bakkies is nothing but a thug and deserves to be banned from rugby for life after disgracing South Africa in New Zealand! And its pricks like you who encourage him to stay and fuel his drug induced anger. Maybe if more people were outspoken about him and his thuggery, then he would shape up or retire!

  • Debbie@anti-BullSupporters - 2010-08-03 08:23

    Ek steur my nie eens meer aan mense soos Anti Blue Bull en Jakes nie. Ten spyte van die feit dat ek 'n sogenoeme 'back yard mEchanic (nie mAchanic nie, Anti Blue Bull. Spelling op skool gedop?)' is, is my I.K. bogemiddeld en my E.K. (ek's heel seker julle het nie eens 'n idee wat dit beteken nie) keer my om tot die vlak van sulke mense te daal. Ek voel Bakkies kan liewers wegbly van rugby af, want hy stel S.A. rugby in 'n slegte lig. Ek is glad nie opgewonde hieroor nie. Hy bewys keer op keer dat hy nie 'n rugby trui oor sy kop verdien nie. Ek is bly Hougaard kan speel en dat Kuun gaan kaptein wees. Ek persoonlik voel hy is beter daarin as Gary Botha. Ek bly 'n Bul ondersteuner. Ons trofee kabinet lyk 100% beter as die res van die ander provinsies s'n. Hulle sê die groen-oog monster laat mense lelike dinge sê en dat die hoogste bome maar gewoonlik die meeste wind vang. Dis net jammer dat dit in Suid-Afrika sover gaan dat 'n land se rugby ondersteuners verdeeld staan. :( Ons kan ietsie leer by sokker ondersteuners.

  • Bulls fan forever - 2010-08-03 08:26

    @Martin Graham. Dis dieselfde lafaard wat elke keer hier skryf, net onder verskillende opskrifte. Ek is seker die persoon is 'n gefrustreerde tiener wat elke jaar sy eindeksamen dop. Wel party mense is maar opstokers. So beste is om die lafaard te ignoreer. @Jakes. O my donner maar jy is skynheilig. Pragtig man ek sien jy het klaar jou negel vlerkies gekry. Ons mortals sal maar voor jou buig. Gmf !!! @Anti Blue Bull. Rugby is vir manne en moffies soos jy moet maar bek hou, want waar is julle trofees losers! Welkom terug Bakkies, en maak al die Anti-Bulle se bekke STIL !!!!!

  • Rugby Ondersteuner - 2010-08-03 08:28

    Aan al die WP ondersteuners wat so poef praat op die blad, gaan kots eerder op julle truie... Waar is die Curiebeker en die Super 14 beker???

  • Callie - 2010-08-03 08:33

    Jakes en agnee asb! Julle is reg! Die Bulle word geleer om vuilgat te speel! Swinging arm tackles en kopstampe! Dan sodra hulle dieselfde medisyne terugkry dan huil hulle oe uit! Ek ondersteun enige span wat teen die klomp vuilgatte speel! Wie onthou nog vir JP NEL? Sies man!

  • Tipies Bulle! - 2010-08-03 08:40

    Al die Bulle gaan een van die dae op die suspension lys wees. Hulle is almal 'n klom vuilgatte. En is die rede hoekom die bokke nerens kom nie. Kuun sal die vlgde suspension wees hy is die grootste vuilgat van hul almal! Go LIONS.

  • Johan in Namibia - 2010-08-03 08:50

    Al hierdie bliksems op die blad soos Unti Bull en Gemsbok, sorry julle maar dit bly darem goed om te sien hoe bang julle bliksems bly vir die Bulle. Julle woorde maak glad nie seer nie, ons kry net lekkerder. SHAME, huil julle en ons wen die bekers so maklik soos dit.

  • BALSAK(alias Blue Bul Hater) - 2010-08-03 09:22

    BLOU BOEF?????

  • Archie - 2010-08-03 09:28

    Hierdie koor wat altyd opstaan en sing oor die "vuil" Blou Bulle tesame met ene Gert vd Westhuizen, sportredakteur, se uitsprake oor die "boef" Bakkies Botha. Maklik om te vergeet dat daar karakters is soos julle asook rugby spelers, wat aanhoudend uitlokkend optree en dan nie die pakslae kan vat nie. Onthou daar is `n sekere Stormer wat aanhoudend probeer om ander spelers se oe uit te grawe sonder dat hy uitgelok word. Word hy dan nie ook geklassifiseer as `n boef nie?

  • Ernst - 2010-08-03 09:50

    Die 1ste inskrywing is van Gemsbok wat beslis 'n sarkastiese, nie-Bul is, en daar sit dit toe al die ander jaloerse, anti-bulle op 'n roll. Lees bietjie julle bydraes en julle sal sien dat julle die patetiese rugbyondersteuners is. Party spanne is nogal bly dat Schalk en deesdae veral Andries Bekker nie vir hulle speel nie, is julle ook bewus daarvan?

  • Ernst - 2010-08-03 09:50

    Die 1ste inskrywing is van Gemsbok wat beslis 'n sarkastiese, nie-Bul is, en daar sit dit toe al die ander jaloerse, anti-bulle op 'n roll. Lees bietjie julle bydraes en julle sal sien dat julle die patetiese rugbyondersteuners is. Party spanne is nogal bly dat Schalk en deesdae veral Andries Bekker nie vir hulle speel nie, is julle ook bewus daarvan?

  • BULLE..!!! - 2010-08-03 10:12

    EN WIE IS DIE C-CUP EN S14 CHAMPS..?? .....DIE BULLE..!!!!!

  • BESTE - 2010-08-03 10:25

    ...MIDDELVINGER VIR AL JULLE MOANERS EN KLA-GATTE.. .....BAKKIES IS DIE BESTE NO 4 IN DIE WERELD..!!!

  • lionsman - 2010-08-03 10:39

    die enigste rede hkm die currie cup in ptown staan is omdat willie roos die game teen griquas vir die blou gemors gegee het, gelukkig het hul hom toe gefire, wens hul wil wakker word en dieselfde met marius" getroud met n bul" jonker doen

  • PAULUS DIE BLOU-BUL - 2010-08-03 10:46

    welcome back Bakkies al se die oppenente slegte woorde aan jou,bring spervier vir jou span.en asb moenie vergeet om met jou voete en jou hart tespeel nie jy kan ook al die groot bekke stil maak deur uitmuntende spel telewer met die agt-tal,ou Jakes klink wragtig soos SA se gemsbok.jy moet net Blou-Bul rugby speel.voor-spoed Bakkies en Gaffel al jou oppenente met dissipline-rugby.

  • Marius@Alle bul haters - 2010-08-03 10:51

    Dit is verstommend om te sien hoe julle bekommerd is oor slotte wat slegs geoefen het.Flip is nog nie eens skuldig bevind nie maar word al geklassifiseer as skuldig.Wat van al die ander ouens van die ander provinsies wat uitgewys is,hulle is seker maar net uitgelok om te gedoen het wat hul gedoen het of het hulle iewers seker n' blou koeldrank gedrink en het dit veroorsaak dat hul vuil gespeel het.Ek moet se ek woon in die kaap en is trotse Blou bul ondersteuner al vir jare en het regtig nog nie sulke oningeligte/bombastiese WP ondersteuners raakgeloop waar ek woon nie(dankie tog daarvoor).Word asb groot en probeer asb respek teenoor ander mense betoon wat nie die blou en wit gestreepte trui dra nie.Julle bewys net keer op keer watter swak ondersteuners julle is deur sulke snert te skryf.

  • SKER (Skoon Klipharde Egte Rugby) - 2010-08-03 10:52

    Vuilgat speler met 'n vierdespan speler mentaliteit. Sukkel om te onderskei tussen harde en vuil rugby. Die Bokke gaan nog baie 14 man rugby speel met hom in die span.

  • @Martin Graham - 2010-08-03 11:17

    As dit te warm word vir jou gaan lees die Kerkbode ou.Sien jy god is met n klein g gespel?Dis nou een van daai waarin ek nie glo nie sien.Dis vir mooiweer kerkmanne daai.Dis n blog die nie n kinderkrans party nie.As die ouens n probleem het met wat geskryf word dan moet hul dit nie plaas nie.Dis hoekom dit eers "uitgesoek" word.Jy het laster op jou brein man.Gaan lees ander kommentaar ook dan sal 90% van alle bloggers in die k@k wees.Vir jou seg ek moenie my dreig met briefies nie...bring it on!

  • Tiger - 2010-08-03 11:32

    Bakkies is nie n skurk nie, hy is net n dom idioot wat kleiner outjies met die kop "probeer" slaan ...... die grootste grap van alles is, is die feit dat nie Gio of Jimmy eers seer gekry het nie, albei het aan gespeel ........ pateties dat enige iemand dink Bakkies kan enige iemand anders "opneuk" as hy nie eers die kleinste outjies op die veld ordentlik kan kopstamp nie. Hy is n groot dom softie wat agter sy ma en christinskap skuil wanneer hy terug geklap word ....... ek dink mens noem sulke mense wankers en mense wat wankers ondersteun is werfetters........en mense wat sulke dinge goed praat terwyl kinders na hulle opkyk is onbevoeg en moet liewer nie probeer voort plant nie want ons het nie sulke drek nodig nie, die land het genoeg kak dankie ...... en as Schalk of enige ander speler die reels oortree geld dieselfde ..... skors hulle, en hulle kan gaan boks, stoei of kring leiers raak. Bakkies Botha is NIE die beste no4 in die wereld nie ....... hy sit dan al n jaar op die f@kken kantlyn !!!!!!

  • GO BULLS - 2010-08-03 12:04

    ...BLUE BULL CHAMPS..!! ...GO BULLS..!! ...GO BAKKIES..!!

  • Ratel90 - 2010-08-03 12:04

    Why is that the dirties players always seem to come from the Bulls. Maybe it's time for SARU to look into this, as it seem that the Bulls are coached to be dirty!!!!!!!

  • Fidel Castro - 2010-08-03 12:30

    The Bulls are not only coached to be dirty, they have too much unpinned aggression stemming from years of Steroid abuse, and they don't have a brain so they cant tell the difference between hard and dirty rugby! And don't tell me that there is no proof of doping, they express all the characteristics of steroid abusers. Aggression, no brains and if you ask their wives, small packages!

  • Boks No.1 - 2010-08-03 12:43

    Welcome back Bakkies! The Boks struggled without you! All the Stormers fans got to see their beloved Andries Bekker buckle against the pressure you face each weekend. With the tri-nations now a foregone conclusion, its time for you to turn up the wick and help the Bulls retain the CC, i think the Cheetahs need a sense of reality check ...

  • @Ratel90 - 2010-08-03 13:38

    Jy is nie lekker in jou kop nie man - gaan doen bietjie navorsing en dan kom praat jy oor iets beter as stront op die blog

  • go bakkies..!! - 2010-08-03 14:10

    WELCOME BACK BAKKIES..!! ...GO BAKKIES..!!

  • Skeletor1 - 2010-08-03 14:14

    @Ag nee asb! 8/3/2010 7:14 AM. Ek weet nie wat het Angus aan jou gedoen nie maar los hom eerder uit. Ek weet nie eens hoekom jy hom genoem het nie. As jy nie iets ordentliks kan se nie by eerder stil oor mense wat die woord van God versprei.

  • SORRY4U - 2010-08-03 14:22

    @Bok NO 1.BEKKER TUSSLES WITH MATFIELD IN THE TEAM NOT BAKKIES YOU POEPALL!WITH HIS BACK BEING PUT OUT FROM BENDING OVER TO PICK UP HIS LOSLAPPIE,HE UNFORTUNATELY CANT PLAY OTHERWISE ID CHOOSE HIM AHEAD OF MATFIELD (ON CURRENT FORM).BAKKIES ON THE OTHERHAND IS HUGELY MISSED.

  • Skeletor1 - 2010-08-03 14:26

    @Martin Graham 8/3/2010 11:17 AM Ek het nie 'n probleem oor wat jy oor Bakkies skryf nie, dis seker maar wat julle dink hy moet kry. My probleem is dat jy Angus aanval wat 'n kind van God is. As jy wil ons se ons moet dit "bring it on'. Gee ons jou details.

  • Deon2 - 2010-08-03 14:52

    En ek sê weer Vodacombeker.........Blou Bulle Super 14 Trofee .......Blou Bulle (Forever) Currie Cup................Bulls Die ander van julle se kaste is en bly leeg veral in MofKAAPstad.

  • Piet Verdriet - 2010-08-03 15:02

    @Ag nee asb! Jou ouers is seker vreeslik trots op jou want ek kan nie dink dat jy trots op jouself kan wees nie.(Net omdat hulle nie weet dat dit hul kind is wat hier geskryf het nie). Mag die Goeie Vader jou vergewe vir jou ongelooflike laster.Aan al die ander vuilbekke wat so vloek en skel - eendag sal jy verantwoording moet doen vir jou uitlatings. 'n Geskrewe woord dra dieselfde gewig as 'n gesproke woord en gestraf sal julle word.

  • Bring it on Skeletor!! - 2010-08-04 00:57

    OU PIET VERDRIET ja ek sal kyk of ek vir jou ook dalk n plekkie in die hemel kan reel hoor! @SKELETOR 1 jy verstaan seker nie lekker nie outjie.Ek is nie n BB nie so maw ek het verstand.Dink jy vir een oomblik ek is so fkn stupid om my details op n blog te pos!!???????Hoekom sit jy nie joune op nie dan kontak ek jou!Dom pofadder gaan speel albaster erens man jy gee dom n nuwe betekenis.Ook een van daai klotte wat voor die spieel staan en Ali uitslaan of op die gras chip met die PW (handicap 24) en reken jy wen die Meesters! OF dat Jennifer Aniston jou bel vir n date!Gaan bou jou lugkastele in Soweto dan kan jy ten minste help met die behuisingstekort.Kom waar is die "briefies" wat ek kwansuis sou kry...bring it on!Ek dink nie dis nie die moeite werd om jou te m@er nie so ek sal sommer net jou water en ligte laat afsit! Krap aan iets kleiner se eiers boet jy gaan short kom hier!

  • Vincent (@Bring it on Skeletor!!) - 2010-08-04 08:13

    Oe, Jy maak my mal van begeerte man as jy so rof praat. Ek droom van 'n aand met jou voor 'n kaggelvuur en 'n goeie rooiwyn. Maar nou ja, dit sal net drome bly. Mooi drome.

  • Skeletor1 - 2010-08-04 08:29

    @Bring it on Skeletor!! 8/4/2010 12:57 AM Ek is geleer om die ander wang te draai. Ek wil net weet wat die probleem is voordat jy ook in die hof moet se dis die kerk se skuld. Ons kan jou help! Dis eintlike baie maklik. Ek was nog nooit bang om op te staan vir my God nie. So kom ontmoet my enige tyd in Pretoria. Laat weet my net waar.

  • pages:
  • 1
Report Comment