News24

EP Kings stay unbeaten

2012-08-11 13:20

Port Elizabeth - The EP Kings maintained their unbeaten run in Absa Currie Cup First Division when they edged the Leopards 20-12 in a dour match at the Nelson Mandela Bay Stadium in Port Elizabeth on Friday.

The teams were level at 6-6 at half-time.

The win saw the Kings into a six-point lead at the top of the First Division table with the remainder of the weekend’s games to come.

Scorers:

EP Kings:


Try: Paul Perez
Penalties: George Whitehead (3), Wesley Dunlop (2)

Leopards:

Penalties: Andre Pretorius (4)

 

SuperSport

Comments
  • heystek.erasmus - 2012-08-11 16:13

    Awesome win for the Kings!Gongrats,you slew the mighty Leopards!Leaders in the First division!Oh My Greatness,the Kings must be ranked as the greatest team in S.A!Nay,greatest team in the world!and then I woke up,and realised,that our small town club team will probably smash the Kings,useless freaking outfit,waste of time and money!they do not deserve to be counted

  • heystek.erasmus - 2012-08-11 16:13

    Awesome win for the Kings!Gongrats,you slew the mighty Leopards!Leaders in the First division!Oh My Greatness,the Kings must be ranked as the greatest team in S.A!Nay,greatest team in the world!and then I woke up,and realised,that our small town club team will probably smash the Kings,useless freaking outfit,waste of time and money!they do not deserve to be counted

      andre.terblanche.5 - 2012-08-12 10:03

      wp moet die kings join en luke moet die kaptein word dan kan hulle darem in die S15 wees.

  • dewald.mare - 2012-08-11 18:01

    Papsak, jy is seker nog steeds suur oor die Chokers wat gechoke het. Sterkte aan al die Currie Cup spanne die jaar, gaan n great seisoen wees. Pretoria Groete

  • dewald.mare - 2012-08-11 21:19

    Papsak, darm het my span gewen die naweek, en joune het alweer geCHOKE geCHOKE geCHOKE Pretoria groetnis

      sparkie.spannenberg - 2012-08-11 21:25

      Choke is 'n term wat gebruik word as jy in die semi finaal of finaal verloor. Hierdie was die 1ste game van Currie Cup, so nee Dewald, Papsak se span het nie gechoke nie. Hulle het net verloor. Kry bietjie beheer

      andre.terblanche.5 - 2012-08-12 10:07

      Jy is reg wp choke tot hulle 1st game, nou kan hulle nie die afrigter fire nie want waar kry jy nou n BEE afrigter weer.

  • dewald.mare - 2012-08-11 21:35

    Reg so meneer

  • mardeo.bezuidenhout - 2012-08-12 07:49

    @heystek. jy moet ophou comment terwyl jy jou dagga pyp rook. Jou vrou donner jou weer binne kort. Die kings het nog ni n game verloor ni swaap, vertaan jy die konsep?? of is dit bietjie HG vir jou? Lekker Kings, just keep winning!!

  • heystek.erasmus - 2012-08-12 08:29

    @mardeo,niemand dispuut die feit dat die Kings gewen het nie,maar,kyk na die spanne teen wie hulle speel jou moroon,die kwaliteit van die opposisie sal nie eens die WP laat bewe nie,en dan blaas hulle die Kings se beuel so asof hulle ons grootste hoop is vir 'n S15 beker is!tyd dat jy die stront uit jou oe uitvryf en agterkom dat die Kings pateties is,n verdombe beledeging is vir enige land

      mardeo.bezuidenhout - 2012-08-13 08:40

      die enigste moroon hier is die persoon wat dink dat sy klein klub spanietjie kan die enigste onoorwone span in die 1st div klop. niemand het n woord oor super15 gese nie...het die Leoperds ni net laas seisoen nog prems gespeel ni? het di pumus ni 1 of 2 groot spanne geklop ni?? Kon 1 van daai 2 spanne di Kings klop? Het Boland ni laas seisoen di 1st div gewen ni?? Kon hulle di Kings klop?? nee,wag, geen span in hierdie liga kon nie!!! Jy praat klaarblyklik oor goed waarvan jy geen benul het nie. Klim tog gerus terug uit di gat waaruit jy gekom het...

  • brandewijn.vancoke - 2012-08-12 20:48

    heystek... disgrace to our country.... hoe??? En wie is jou small club team wat hulle sal wen??? ek dink jy onderskat die kings of oorskat die klein club span van jou. Enigste rede hoekom daar stront in Mondeo se oe is is oordat jy spoeg terwyl jy praat. Ek weetnie waaroor jy so aangaan ni, nerens in die artikel word super15 genoem nie. Visser Isak het dit genoem om n reaksie te kry en jy het geval daarvoor.

  • pages:
  • 1