News24

Coach lauds Bulls' character

2011-07-24 18:22

Johannesburg - Blue Bulls coach Pine Pienaar commended his team for their character in their 33-30 victory over the Free State Cheetahs at Loftus Versfeld on Saturday.

After trailing 6-17 at the break, the Bulls fought back strongly to win by three-points.

"One thing that can't be coached is the character which they have shown," said Pienaar.

"It was a team effort and everyone showed commitment to pull off a win and it's something we needed as a team."

While the Bulls coach revered his team's success, Cheetahs coach Naka Drotské lambasted his team for letting the victory slip through their fingers.

"I think we had the game in the bag and threw it away," said Drotské.

"What we decided at half-time and then did in the second half was the exact the opposite."

Drotské said his team played too much in their own half and when they were in the Bulls' half of the field, they kicked away too much possession.

At times it looked like the Bulls were going to lose their second game of the season, but they showed resilience to claw their way back into the lead.

Pienaar said the Bulls forced too many passes which gave the Cheetahs a lot of turnover ball.

"Gary [Botha, Bulls captain] mentioned at half-time that we needed to look after the ball better, and that is what we did in the second half," he said.

Pienaar said he was satisfied with the win but felt his team still had a lot of work ahead of them.

Botha said their set-phase play had improved from the first round match against the Sharks and his team kept their cool at certain times in the match.

SAPA

Comments
  • Marius Swart - 2011-07-24 19:20

    Baie geluk aan die Bul span met hul terugveg poging.Dankie aan al die mense wat hulle afgeskryf het na die Natal wedstryd verlede week.Niks wat 22 spelers so motiveer soos baie kritiek.Geluk aan die ander spanne wat ook gewen en moet se die Lions lyk goed en Pumas het verdien om te wen maar dit is hoe rugby ongelukkig gaan.

      René Müller - 2011-07-24 20:20

      @Marius, stem 100 % met jou saam. Naka, jou span het alles gegee veral in die laaste 10 of so minute v.d. game - julle het niks deur julle vingers laat slip nie. Die Bulle het geveg vir die oorwinning en gewen. Kop gehou en karakter getoon. Hoekom is dit so moeilik vir Naka om krediet te gee vir 'n span wat sy spannetjie wen. Well done Bulls!!!

      Bulldozer - 2011-07-24 20:42

      Ek stem julle. Hierdie spannetjie gaan met elke game verbeter. Hou vir Jurgen Visser dop. Daai laaitie gaan al die pad.

      Friksepappa - 2011-07-24 22:52

      @Bull hou vir Rikkie Louw dop!!! Hy is awesum!!!

      Tantrum - 2011-07-25 06:45

      Freestate threw the game away - I think the Bulls were f#(%ing lucky

      Bulldozer - 2011-07-25 07:37

      Tantrum, you were lucky to have survived your abortion.

      Carl Muller - 2011-07-25 08:12

      Wallet die naweek opgetel met 'n motor lisensie vir A B Coetzee daarin.... Kontak my vir inligting...

      BLOODY AGENT - 2011-07-25 08:15

      Tantrum.jy noem dit Luck ek noem dit Guts

      Bulldozer - 2011-07-25 08:48

      Carl, dis my wallet. My voorletters is A.B. (Ace Bulldozer Coetzee)

  • WPBLIKSEM - 2011-07-24 19:21

    It was a GOOD performance by the Bulls, they've really shown character. But it is not getting easier, as we are lying and waiting for them in the Cape. And I suspect Pieter Louw might be ready this weekend, also looking at the performance of Steven Kitshoff on Friday I will advice AC to start with him and Fransie Malherbe. It's going to be a GOOD derby. I know it's still early days, but my prediction WP by 15+ Go WP Go!!!!! SLAG hulle!!!!

      Oukoos - 2011-07-24 20:14

      Ou WPBLIKSEM, ek sal selfs met 1+ tevrede wees, net so lank die WP wen! Maar dit gaan 'n taai een wees. Geen voorspellings van my kan af nie.

      Stompies - 2011-07-24 21:55

      WP Bl - nie 'n goeie tyd om te erken jy is AC se advisor nie! - Weer eens geen koppies nie?

      jk - 2011-07-25 08:28

      agree wpbliksem- but the other side of the coin is thst the fs threw it away- we need to win a amateur bulls side though...

  • Oukoos - 2011-07-24 20:13

    Dit is soos ons die Blou Bulle deur die jare leer ken het - gaan nooit lê nie en toon meestal BMT. Na twee wedstryde het die WP my nog nie heeltemaal oortuig nie, maar ek glo Saterdag is die dag wanneer die WP dinge bymekaar sal kry en wys dat hulle vanjaar ernstig is om die Curriebeker huistoe te bring. En o ja, geluk Blou Bulle met 'n goeie wen

      Friksepappa - 2011-07-24 22:53

      dankie oucoos

      jk - 2011-07-25 08:29

      oukoos- n maties span het nie te bad teen die luiperds gedoen nie, baie goeie driee gewees, en brok het hulle op geskrum...

  • Kleinboet - 2011-07-24 21:27

    Geluk, Bulle! Wel, komende Saterdag gaan óf ons óf julle lekker lag al verloor die Bokke ook weer! Ek hou duim vas vir WP, maar is skrikkerig om 'n voorspelling te waag - te vroeg in die kompetisie in en te veel onduidelikhede nog aan beide kante. As ons wen, gaan ek brêk, so verskoon my maar by voorbaat. As ons verloor en ek kan die energie bymekaar skraap, sal ek hier wees om julle geluk te wens.

      Oukoos - 2011-07-24 21:32

      KLEINBOET, As óf die Bokke óf die WP moet verloor, hoop ek maar dit is die Booke

      Friksepappa - 2011-07-24 22:54

      Wie de %$#& is die booke?????

      Oukoos - 2011-07-25 01:06

      Booke = Springbokke (tikfout) FRIKSEPAPPA, 'n goeie begrip het 'n halwe woord en 'n slegte vreter 'n hele brood nodig

      Carl Muller - 2011-07-25 08:11

      A wallet with a license was picked up at Loftus this weekend. Licence in the name of A B Coetzee. Please contact me for where to find it.

  • TheWizard - 2011-07-25 07:21

    Bulle het hom gewen met guts. Ietsie wat die Bokke moet leer....

  • The_Fox - 2011-07-25 08:02

    Well done Bulls!

      BLOODY AGENT - 2011-07-25 08:18

      Dankie Fox,

  • Carl Muller - 2011-07-25 08:09

    A wallet with a license was picked up at Loftus this weekend. Licence in the name of A B Coetzee. Please contact me for where to find it.

  • BLOODY AGENT - 2011-07-25 08:17

    Bulls laaities showed that the profets of doom again failed in their predictions,One step at a time slowly going up to the top

      jk - 2011-07-25 08:31

      ek sal nie te vinnig opgewonde raak nie, ons en ander spanne gaan nien die game so maklik weggee nie hoor

      BLOODY AGENT - 2011-07-25 08:36

      nien?,Sien jou spelling is nog steeds n groot probleem

      jk - 2011-07-25 08:45

      eks seker my spelling is die minste van jou probleme in die lewe ou agent..., en dan praat ek nie eers van sat op nuweland nie...

      Bulldozer - 2011-07-25 08:49

      AGENT, die ou is dommer as bou sand.

      BLOODY AGENT - 2011-07-25 08:50

      jk ek sou graag jou spelling wou ignoreer maar hel dit is iriterend as ek elke comment van jou eers moet ontsyfer. Wat Saterdag aanbetref,nie WP of Bulls het nog rerig oortuig nie,die game kan enige kant toe swaai,hoop egter dit is na die Bulls se kant toe.

      BLOODY AGENT - 2011-07-25 09:02

      @Bulldozer,met bousand kan jy darem nog werk maar jk is n verlore geval van die verlore skakel tussen neandertal en grotprentjies

      BlueRaven - 2011-07-25 09:05

      jammer jk maar ek sien nog n bekerlose jaar vir die Wie Pie. Die Cheetahs het nie die game weg gegee nie, hulle het hulle harte uitgespeel tot op die einde, daai Bul spannetjie het met guts terug baklei, dit sit nie in enige span se broek om terug te kom en n game so te wen nie. Ai maar dis lekker om n Bul supporter te wees! :) Ps. Het jy gesien wat doen die Leeus teen die Griquas? Dieselfde span teen wie WiePie gelykop gespeel het, op Nuweland nogals! Nou daai is die span om te klop die jaar in die CC. Bulls forever

      Bulldozer - 2011-07-25 09:12

      AGENT, daai verlore skakel is nie SO verlore nie. Raven, ek stem saam oor daai Leeu spannetjie (en die WP se soveelste bekerlose jaar).

      jk - 2011-07-25 09:17

      agent en kie- as n stoerre wp ondersteuner gaan ek nou vandag vir julle amateurs iets vertel. Ons as wp unie is glad nie die sterkste span in 2011 se c\cup kompetisie nie, 80% van die manne het baie goed gedoen in die 2010 se u/21 reeks wat ons dan ook gemaklik gewen het. Wat hierdie manne nog moet leer is dat senior rugby verskil van u/21 rugby, in die sin dat daar meer dtruktuur is en dinge anders gedoen word. Hopelik, en eks seker daar word hard agter die skerms met hulle gewerk. Saterdag op nuweland (DIE BESTE EN OUDSTE STADION, MET DIE MEESTE GESKIEDENIS IN DIE MOOISTE STAD) gaan dinge close wees, en hoe graag ek ook wil wen, gaan dit moeilik wees, en my bek gaan groot wees volgende maandag as ons wen.

      BLOODY AGENT - 2011-07-25 09:41

      jk,kyk gou wie is eerste op o19 en o 21 logs,Ek het ook gese dat dit enige span se game is Saterdag maar n feit is dat nie een van die twee spanne beindruk het sover nie

      jk - 2011-07-25 09:46

      agent- jys heeltemal reg, maar ten spyte dat beide spanne so so is, kan dit miskien n goeie game wees.

      BlouBos - 2011-07-25 15:37

      @jk - hallusineer jy nou weer as jy sulke aaptwak kwytraak. Kom ons praat feite – julle gooi dit voor ons deur dat die Bulle 7 de geëindig het, so what! Die Stormers het wel 2 de geëindig met punte en 3 algeheel, maar wat het julle om daarvoor te wys.........0 , zero geen Cups. Die Bulle kan darem ‘n paar foto’s wys vir se probeer slae, maar die Stormers/WP............kan net ‘n lee trofee kabinet wys.

      BlouBos - 2011-07-25 15:53

      @jk - een van jou mede Stormers ou Kleinboet het my geïnspireer om die volgende gedig te skryf. Weens baie belangstelling gaan ek dit weer hier publiseer, Daar is geen kopieer reg op nie, dupliseer en versprei dit aan almal wat belang stel. Ek sien ‘n Blou stormwind uit Noorde Hy trek Suid en verwoes wingerd boorde Verlate is Tafelberg se hange nou die woonplek van ape en slange Distrik ses, nou die rusplek van die Aasvoël op sy nes Leeg is jou Kaap se hawens, want daar is geen meer beskawings Nuweland, o Braakland Jy wat eens was Maar nou net ‘n gedagte Van ‘n lang, lang tyd terug Van jou word onthou net in argiewe Want die Koning van die Noorde Het verwoesting gesaai in jou boorde Ja en nou, net ‘n Braakland oor.

      jk - 2011-07-25 16:06

      bloubos- gaan terug in die argiewe, as ek dit een keer op opgebring het verdwyn ek van die site af, ek bring nie ou koeie uit die sloot nie. eks ook nie soos jou blou bul pelle hier wat die heeltyd 10 jaar no cups in my gesig gooi nie. so kry jou feite reg en probeer by die topic bly.

      jk - 2011-07-25 16:16

      bloubos- ek dink jy het heeeeeeeeeltemal te veel tyd op jou hande, say no more...

      BlouBos - 2011-07-25 18:30

      @jk - tata vir jou, miskien moet jy maar gaan blog op 'n Kaapse koerant soos die Burger. Daar kan julle by die hoekies vir eensames mede WP/Stormer ondersteuners ontmoet waar julle mekaar se hartseer en verdriet kan deel.

      Kleinboet - 2011-07-26 12:33

      BlouBos, toe ek die eerste keer daai poging van jou tot 'n gedig gelees het, het my papsak se wyn suur geraak! Ek hoop jy onthou jy skuld my nog 'n nuwe papsak wyn. Ek drink 'Happy Days' en dit was 'n 5 liter swartvarkie. F-k, stop net asseblief, anders gaan ek en jy kwaaivriende word! Kyk, niemand mors met my wyn nie!

  • jk - 2011-07-25 16:24

    cheers all my fans!!! ciao!!!

  • Jacobus - 2011-07-26 12:36

    Well done bulls u have do us a great favour 2 win the game at loftus

  • ispeak - 2011-07-26 13:51

    What I like about this team is the fact that Heyneke Meyer has a vision for the team, Pine Pienaar is a young coach with a young team...growing together, there's no such thing as a quick fix, you either fix it the right way or just leave it...this is the long way, hard way but the right way...

  • pages:
  • 1