News24

Bulls' injury list mounts

2011-07-25 17:09

Brenden Nel - SuperSport

Pretoria - The Blue Bulls were hit by another setback on Monday when scrumhalf Ruan Snyman was ruled out of action for three weeks with a tear in his chest muscle.

Snyman, who just returned to action against the Cheetahs last Saturday after missing two months with a necessary groin operation, came on as a substitute in the second half but didn't last long.

On Monday he was diagnosed with the injury, meaning the Bulls will have to look for a replacement scrumhalf for this weekend's big game against Western Province at Newlands.

This means that Dustin Jinka will certainly start the game against Province, with SA under-20 scrumhalf Lohan Jacobs coming onto the bench.

There is also a bit of a scare surrounding flyhalf Francois Brummer, who scored 18 points against Free State including the winning penalty 10 minutes from the end to clinch victory. Brummer is suffering from a rib injury but should be ready to play.

The Bulls are still waiting word on the seriousness of Jaco Pretorius' injury. The Springbok was initially ruled out for six weeks with a groin injury but went to see a specialist in Johannesburg for a better opinion.

According to Bulls team doctor Org Strauss, Pretorius will now see a second specialist for a second opinion before they will know the extent of the injury. Either way it doesn't look very promising at the moment.

SuperSport

Comments
  • Bulldozer - 2011-07-25 17:21

    We've got it covered.

      René Müller - 2011-07-25 17:36

      I think so! Hulle moet net voortbou waar hulle geeindig het met die Cheetahs. Go Bulls PS: Journalist: CAN OUR READERS PLEASE GET SOME GOOD NEWS! ALL this Bokke news - very dreary!!

      Bulldozer - 2011-07-25 18:04

      René, hierdie spannetjie is ver van klaar af. Ons het hier met n trop legendes te doen.

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 18:50

      @Bull- Dit is 'n GELOOFS uitspraak!!!!!

      René Müller - 2011-07-25 19:03

      Bulldozer, ek dink hulle moet instaan vir die Bok B span - LOL. Soos hulle se, maak al die Bulle Bokke.

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 19:08

      @Rene- Jou GELOOF is sterk??

      René Müller - 2011-07-25 19:11

      WP, you have no idea, endless! Dis exciting want hierdie ouens het nog nie teen mekaar gespeel nie.

      Kleinboet - 2011-07-26 03:34

      WPBLIKSEM, dis meer as sterk geloof wat hulle so laat praat; dis eintlik 'n skietgebedjie wat opgestuur word. Jy weet mos: as mens halfpad teen 'n berghang op is en jy sien hier kom 'n sneeustorting op jou af - dan bid jy, boeta, dan BID jy!

      BlouBos - 2011-07-26 09:07

      Ouens, ons geloof is baie sterk. Kyk na al die Wonderwerke wat al met die Bulle gebeur het. Daar is krag in gebed en daarom hou ons nie op om te bid nie.

      jk - 2011-07-26 09:18

      recover- ja dozer... ja...

      Paddy - 2011-07-26 10:02

      Shame dis seker van al die steriods.Nes pappa Spiesie die poefter van Snorcity

  • WPBLIKSEM - 2011-07-25 18:11

    SAD news, I would have loved to play against a FULL strenght Bulls "B" team. But good luck, we are waiting on your arrival, I'll be at the airport... WP jou LEKKER DENG!!!!!!

      Bulldozer - 2011-07-25 18:30

      Ons hoop maar hulle gebruik dieselfde luggage conveyor as die een wat jy operate.

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 18:46

      @Bull, ek weet jy's bang vir saterdag se game. Dit gaan 'n CRACKER wees ou RAM!!!!!! Maar hou vir jou iets STERK reg, want jy weet self wat gaan gebeur...............

      Bulldozer - 2011-07-25 19:04

      BALSAK, daar is altyd n ou Wellingtontjie in my bar. Vreugde of hartseer, maak nie saak nie, ek gaan suip Saterdag.

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 19:09

      @Bull- Dit is dalk OBS(Old Brown Sherry)??

      Bulldozer - 2011-07-25 20:04

      Ek drink nie daai rubbish nie.

      Bricktop - 2011-07-25 20:06

      @WP Gaan jy hulle gooi met nartjies? Kry sommer ñ paar lekker vrottes.

      BlueRaven - 2011-07-26 09:09

      Bricktop showing your class old chap? Not unexpected I have to say

      jk - 2011-07-26 09:19

      dozer- so gedink, brandy & coke kultuur... dit kom uit in jou comments as well seun...

      Bulldozer - 2011-07-26 10:19

      Jk, dis actually brandy en damwater. Nogsteeds beter as papsak.

      jk - 2011-07-26 11:07

      newsflash dozertjie- my budget laat my toe om die damwater-brandy-papsak te skip...

      Bulldozer - 2011-07-26 11:42

      Ongelukkig koop geld nie kultuur nie.

      jk - 2011-07-26 15:31

      dozer- wat doen julle anders as om kultuur te koop- wake up fanie!, die ouens wat julle daar het bring n kaapse kultuur..., wil nou sien hoe verdraai jy jou woorde weer!

  • Priester - 2011-07-25 18:14

    Dustin Jinka Francois Brummer had a great game and is worthy players! Any bets on a replacement for Ruan? Blou Bul Groete!

      Bulldozer - 2011-07-25 18:35

      Luan Jacobs maybe.

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 18:49

      Saterdag is 'n perd van 'n ander kleur vriend!!! Jy weet self ervaring word nie by Checkers of Shoprite verkoop nie en dit is wat Dewaldt Duvenhage na die span bring,ervaring. There's also a possibility that the GREAT Peter Louw will take his place in the team. Wen Provinsie(WP) groete.... @Bull - Luan wie??? Katrekilis will be kicking for GLORY on SATURDAY!!!!!

      René Müller - 2011-07-25 19:01

      WP, julle speel nie teen die Lazy horses soos laas Saterdag nie, net soos julle sit ons met 'n nuwe spannetjie. Ons het nou al 2 tawwe wedstryde agter die rug, Sharks en Cheetahs, waarteenoor julle die sukkelende Griekwas en Luiperde gespeel het. So julle ware toets kom Saterdag.

      Bulldozer - 2011-07-25 19:12

      BALSAK, as jy n bietjie minder tyd met jou kop in jou gat gesit het, dan sou jy geweet het dat hy saam met die Baby Boks by die junior World cup was.

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 19:15

      @Rene- Onthou die Sharks het julle OPGEFROMMEL, so julle het geen weerstand gebied nie. En wanneer geen weerstand gebied word nie, is daar nie fisieke inspanning gebruik nie. So julle het werklik nie enige brute fors gebruik nie. Luister nou mooi . My "B" span het die luiperds gewen met 'n punteverskil van 38(47-9) terwyl die Cheetahs se SUPER 15 span dieselfde luiperds slegs met 28(40-12) punte kon wen. Wat se dit vir jou SUSTER??? Wees STERK ek weet jy's ANGSBEVANGE vir saterdag se game. Koop solank vir jou genoeg PAPSAK!!!!

      René Müller - 2011-07-25 19:23

      WP, ons Bull spannetjie leer vinnig en ons praat nie eers van bou nie. Jy sal daai game nie weer v.d. Bulle sien nie. Lessons learned!! Done & dusted

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 19:25

      @Bull- Stadig ou mater, nie so rof nie. Wat beteken die stelling "as jy 'n bietjie minder tyd met jou kop in jou gat gesit het"?? Dit is vuil taal??

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 19:32

      @Rene- Sterkte, dit gaan 'n goeie game wees. Ek's ook opgewonde......

      Bulldozer - 2011-07-25 20:06

      BALSAK, dit beteken jy brêg alewig jy weet so baie maar jy weet nie wie die Baby Boks se reserve scrummy was nie.

      Bricktop - 2011-07-25 20:08

      @WP, ek dink hulle moet van ons beste ouens maar laat rus in hierdie games teen die minnows.

      meltie@24.com - 2011-07-25 21:50

      @WPBLIKSEM Hi ou maat los uit die mense anderkant die Jukskeirivier. Kom ons gesels Saterdag na die game as ons gewen het kan ons lekker gesels as ons verloor hoef ons nie jammer te se nie. Ek wonder of daai man wat so raas weet waar word daai Wellingtons gemaak. As ek sy vrou was het ek dit nou al gaan wegsteek. Onthou ook n mens stry nie met n dame nie, los vir Rene, sy sal Saterdag self verskoning vra as haar spannetjie verloor het ek weet van haar sy het guts genoeg om dit te doen maar oooo as haar span gewen het gaan jy pak kry ou maat...groot pak!!!

      Bulldozer - 2011-07-26 06:19

      Meltie, dit maak nie saak waar Wellington gemaak word nie. Dit bly nogsteeds n bobaas dop.

      Paddy - 2011-07-26 10:06

      BULLDOZER die Baby Boks se skrumskakel verlede saterdag was Ruan Pienaar!! Te veel poefterbulle betrokke by die Baby Boks so die AB's saterdag op n drafstap met 40+.Hoop Skilpad Steyn speel dat hul sy naam nog meer gat maak.Ou Spiesie het sy bal beseer op holiday en sommer per sms laat weet hy is beseer.Bangg@t poefter.Mog hy die tuistoetse speel en daai steriods werk uit of hy toets n slag +

  • Raymond - 2011-07-25 21:34

    The Bulls are not going to be so LUCKY this Saturday as they were against the Cheetahs, who should have won that game,they were definately the better side.

      Bulldozer - 2011-07-26 06:19

      Looks at the scoreboard.

      BlueRaven - 2011-07-26 09:16

      Luck has nothing to do with it Raymond, this young team will still surprise a lot of sceptics

      BlouBos - 2011-07-26 13:36

      They call it character Raymond, not luck. Luck is what the other teams need against the Bulls.

  • Jason de Villiers - 2011-07-26 00:05

    I reckon both the Bulls and Province will really know how good or bad they are in this years Currie Cup after their game on Saturday!

  • BlueRaven - 2011-07-26 09:18

    Good luck Blue Bulls! We are behind you win or loose

      jk - 2011-07-26 16:00

      dis nou al die 2de keer dat julle gatgabbas die woord loose in julle sinne gebruik... love it!!!

  • pages:
  • 1