News24

Bulls face more hiccups

2012-09-18 19:44

Pretoria - The Blue Bulls may have been given a boost with the news that Boks Jano Vermaak and Jacques Potgieter have been released from the national side to join them this week, but it comes as they are absorbing a possible double blow ahead of a crucial game against the Free State Cheetahs this coming weekend.

According to the supersport.com website, the return of the two Boks will be a welcome sight for beleaguered coach Pine Pienaar, under the cosh after losing three games in a row and in very danger of having to face a relegation battle against the EP Kings at the end of the season.

The double blow comes after prop Dawie Steyn was ruled out with a calf strain for a week and the imminent return of wing Bjorn Basson was put on hold after a family member passed away. Basson is unlikely to be considered for action this week because of his bereavement.

The Bulls also need to figure out if Arno Botha is ready for action after missing last week’s predicted return with a hamstring injury.

Either way, the injuries are probably the last thing on Pienaar’s mind at the moment, especially with the Bulls looking down the barrel in the tournament at the moment.

The best thing that could have happened after their loss on Saturday, was the defeat at the hands of the Lions for the Cheetahs, which gave the Bulls some breathing room to still make their way back into the competition with four rounds left.

Still, the Cheetahs, only two points ahead of them in fifth place, are also smarting after three consecutive losses and will be equally desperate to break their streak at Loftus Versfeld on Saturday.

Either way, both sides are in a must-win situation and defeat would leave them precariously placed with three weeks left in the tournament.

The prospect for either to play a promotion-relegation match to ensure their survival will not be a good one, and with Pienaar already in a precarious position, a victory is almost non-negotiable for the side.

However, it must be noted that the departure of John McFarland to the Boks has seen the Bulls defence fall apart, with the team conceding four or more tries in each of the three defeats.

SuperSport

Comments
  • a.j.bosch - 2012-09-18 20:25

    Does ANYBODY really think that a Bulls team with all their Boks back will lose a promotion relegation match to the Kings?

      spear.tackle.7 - 2012-09-18 21:01

      Yes please

      paul.sdoow - 2012-09-18 23:02

      well how many stars will be in the kings camp by then and when the bulls had all their stars in s15 and stormers fielded a weak third string side at loftus they didn't manage a win! so ya this could be interesting.

      maludsi.mayedwa.3 - 2012-09-18 23:22

      i hope so, my spears are going to be the best team in the super 14 next year

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 00:52

      @maludsi. You are right with part of what you said. The Super 14. That's right, 14 Super teams plus the Kings/Spears/Watson's wet-dream, whatever you want to call them. The first bit you said though is just a load of rubbish. You will have one season and then we will have the Lions back.

      nathan.davies.1257 - 2012-09-19 07:19

      With the form of the current bulls \springboks\, fielding the current cc team is probably a better choice.

  • dowwe.duane - 2012-09-18 22:11

    Ag dis 'n totaal afgewaterde ou CC diejaar met die Bulls se 3de spannetjie wat speel. Maar wat vir dokter ongenadiglik lekker is, ongenadiglik, is om te weet selfs al rook ons 3de span nie die pyp nie sal hulle nooit ooit 11jaar sonder 'n koppie gaan nie.

      eden.vanderwiel - 2012-09-19 00:08

      Dowwe duane hou op jouself dof hou! Gaan kyk bietjie die records.. WP het meer as enige ander span die beker gewen.. WP is al span wat die beker 5jaar in 'n ry kon wen..HAHA oja die currie cup is die jaar afgewater vir julle want julle le laaste?

      dowwe.duane - 2012-09-19 02:34

      @eden Vir 'n span wat al 120 jaar in die kompetisie speel is 32 cups redelik pateties. Vergelyk dit met 23 Curriecups in 65jr dan vertel jy bietjie vir dokter wie het die beste rekord. En daarna kruip jy op jou kniee weg van skaamgeid jou pateet!

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 02:51

      @dowwe nurse. Dis maar pateties dat die rugby spelers van Tshwane nie goed genoeg was om vir 55jaar nie 'n span bymekaar te kon maak nie. Druk maar weer jou kop terug in jou...... van skaamte. Bottom of the log, cupless, loser, pink jokers.

      Lean - 2012-09-19 03:07

      chrissie Antwoord maar die vragie mamma se seuntjie. WP wenne: 25% strike rate Bulls: 35% Watter enetjie verkies jy jong?

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 03:13

      @dowwe nurse spiertjies. Hoe oorspronklik. Nou is jy weer Lean. Jou speletjie raak nou bietjie afgesaag en skree van 'n ernstig opgef%kte mind. Bietjie gepik in die bol lyk dit my. Dis wat blou bul support aan mens doen seker. Jy het ernstig hulp nodig ou vetseun.

      Lean - 2012-09-19 03:17

      @chris Antwoord die vraag (moenie weghol van die feite soos 'n tipiese skaam WP outjie nie)

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 03:26

      Jy moet nog vir my die resgte antwoord gee op my vraag. En nee daar staan nie twee bekers op Moftus nie. Een staan by Tukkies. En die ander een is nie regtig grootmens rugby nie, is dit. Jy is lief om vrae te vra en te se ons moenie opstelle skryf nie. Maar is maar vrot as dit by die antwoord van vrae kom. Bietjie skaam vir jou cupless joker pink span.

      Lean - 2012-09-19 03:29

      @chris Antwoord die vraag

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 04:01

      Ek weet ek kan copy en paste so ek gaan dit nie oefen nie. Kyk my antwoord verder ondertoe waar jy my vra. En by the way, wanneer gaan jy my vraag antwoord?

      Lean - 2012-09-19 04:15

      Jy het dan al klaar herhaal en jou opinie gegee oor wat ek geantwoord het, so wat bedoel jy ek het nie geantwoord nie? Het jy ADHD?

      Francois - 2012-09-19 13:06

      viens maintenant Paulus, arrêtez votre radotage et de garder vos pensées étroites d'esprit dans la salle de jeux. Vous êtes une honte pour l'humanité, connard stupide!

      lean.sadie - 2012-09-19 17:01

      Impersonator

      eden.vanderwiel - 2012-09-19 17:35

      Al hoe ek in skaamte sal weg kruip is as ek 46-6 verloor

      sadie.lean.31 - 2012-09-19 20:29

      @eden Dit was 42-6. Wat sal jy dan doen as jy 75-14 verloor?

  • ivan.sport.18 - 2012-09-18 22:35

    Die Curriebeker is alles behalwe afgewater, want daar is nie net 22 spelers by die onderskeie unies nie, en die helfte wat by die Bokke is/was moes in elk geval nie eers daar gewees het nie. Ek weet ook nie juis hoekom John McFarland se betrokkenheid by die Bokke as verskoning gebruik word nie, want wat van laas jaar toe hy die hele seisoen daar was en Pine begin afrig het? Toe het die Bulle ook gespartel tot die 5de plek. Ons moet ook nie dink dat dat ons Bulle oor die Kings gaan loop nie, want as n mens hulle dophou sal jy sien dat hulle stilweg voorbereiding doen en beslis vir n verassing kan sorg. Ek se steeds die spelers word verkeerd bestuur en nie werklik na hul belange omgesien nie. Jy kan die beste spelers in die wereld he, maar as jy hul nie reg afrig, bestuur en motiveer nie gaan hul gemiddeld wees.

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 01:01

      @ivan. Ek trek my woorde terug dat alle Bulls ondersteuners sulke imbisiele is soos dowwe nurse spiertjies. Ongelukkig verteenwoordig hy, pink johnny en maaksiek jou span en sy ondersteuners. Maar vir jou sal ek se: good luck, ek hoop jy het binnekort weer rede om bly te wees. 'n Sterk WP vs sterk Blou Bul game is altyd iets om na uit te sien.

      dowwe.duane - 2012-09-19 02:35

      @chrissie mof BWA HA HA, kruip jy bietjie g@t? Niemand gee mamma se seuntjie aandag nie?

  • dowwe.duane - 2012-09-19 02:40

    @stirrer Wanneer is jy nou weer terug by die werk, die ouens wil hulle bietjie bewusteloos lag vir jou totaal breinlose posts. So jammer jy kannie basiese internet by jou Bellville huis bekostig nie.

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 02:52

      Lyk my nurse spiertjies is weer van skof af. Hoeveel mense se bloeddruk het jy toe vandag gemeet?

      Lean - 2012-09-19 03:04

      @chrissie boy Ai man, nie een bloeddruk gedoen vandag nie, hoop nie jy's te teleurgesteld nie. Net 'n ACL repair, medial meniscus repair, AC decompression en 2 ORIFS

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 03:20

      So hulle laat julle pasiente in Riverview dokter-dokter speel?

      Lean - 2012-09-19 03:24

      Wanneer antwoord jy my vraag asseblief? Ek herhaal: Wat is beter. 25% wenne of 35% wenne? (onthou, net die antwoordjie, geen opstelletjies)

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 03:39

      Gee my die regte statistiek, dan antwoord ek die vraag. Maar soos ons weet sukkel jy mos maar met die wiskunde of hoe.

      Lean - 2012-09-19 04:02

      Hier's jou stats Chris: WP wen die CC 32 keer in 125jaar Bulls wen dit 23 keer in 67jaar. Nou werk gou vir ons die persentasies uit toe jong.

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 04:08

      Ai maar die Wiskunde pla darem. Mens sal jou nou nie 'n wiskundige reus noem nie, ne. Sien my antwoord hier onder.

      Lean - 2012-09-19 04:16

      Uitgewerk op verkeerde stats, so werk bietjie uit op die feite

      lean.sadie - 2012-09-19 17:03

      Impersonator

      frans.visserdsb - 2012-09-20 22:53

      shame Lean - Jou statistiek is maar bietje skeef. Voor 1946 was die Curry Beker slegs 21 keer toegeken. so eintlik het WP dit 32 keer gewen uit 88 keer... en Ntvl 23 uit 67. jy moet bietjie navorsing doen voor jy jou bek rek ouboet.

  • Lean - 2012-09-19 03:38

    @chris politikus Hi foeitog mense, dat ou chrissie nou glad te skaam is om die vragie te beantwoord: Kom ek help maar; Bulls ons mees suksesvolle span in die Superrugby: 3 Bekers vs Stormers se NUL/ZIP Bulls ons mees suksesvolle CC span: Wen 35% van die keer, WP 25% Bulls meer suksesvol in Vodacom as WP: Bulls 4 wenne, WP 1 (Ref geassisteerd, hulle score wenpunte in 87e minuut, nooit geweet 'n game kan so lank aangaan nie.) Lekker slapies ou chris politikus

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 03:57

      Trek jou skoene weer aan, want jy kan nie tel nie. Eerstens, ek dog die Vodacom Cup beteken nie regtig iets nie, in jou eie woorde. Seker maar omdat hy nie op Moftus staan nie. Tweedens, en nou sal jy moet kophou, dit gaan moeilik raak. Vra jou nurse by Riverview om jou te help: Curriebeker is al oor 74 seisoene gespeel. WP wen 32, Bulls wen 23. Dit werk uit op 43% vir die WP en 31% vir die Pink Pansies. Ek vat die 43% enige tyd (en moenie met daai strooi kom van die Bulls speel nie van die begin af nie. Not my problem. As hulle nie 'n span vir 50 jaar kon bymekaar kry nie is dit hulle eie skuld). Maar kom ons kom terug na die huidige. Laaste 5 games tussen die twee, WP/Stormers wen 4, Bulls 1. Dis 80% vir die WP en 20% vir die Bulls. Hierdie jaar sover, WP/Stormers wen 3, Bulls niks. Dis 100% vir die WP en Stormers. Ai maar die statistiek slaan jou hard ou vetseun. Lyk my dis tyd vir jou medikasie. Daar is vir jou 'n opstel om te lees tydens bed-tyd, hoop nie jy kry nagmerries nie.

      Lean - 2012-09-19 04:09

      @chris So jy pick nou sekere tydperke soos dit jou pas. Hoekom check ons nie die storie oor die laaste 10 jaar nie? So jy dink ernstig dis regverdig om 2 spanne direk met mekaar te vergelyk maar een het sestig jaar langer as die ander gespeel? En die eerste 50 jaar was dit WP, OP en Griekwas wat in die kompetisie was, wow, hoe moeilik moes dit nie gewees het om toe te wen nie?! So ek gaan nou se Djokovic is 'n pateties tennis speler want hy speel nou eers 4jaar Grand slam tennis en Federer al 10 of whatever. Sien jy hoe pateties jou redenasies is? But then again, volgens chrissie boy is almal in die wereld stupid behalwe hyself. Jy besef jy is in elke hoofstuk van die 1200 bladsye psigiatrie handboek beskryf ne

      chrisin.oz.1 - 2012-09-19 04:23

      Ek gaan my nie weer herhaal nie. Leef jy maar in jou droomwereld waar die pink pansies die beste is. Ek sal in die here and now lewe waar die WP die Bulls game na game opneuk. Enjoy.

      Lean - 2012-09-19 04:31

      En daar het ek vir Chris politikus waar ek hom wil he. I like.

      ivan.sport.18 - 2012-09-19 07:26

      Lol..waarrom gaan julle so aan oor wie het die koppie die meeste gewen? Al daai statistieke help mooi niks vir nou en die toekoms nie, dis iets wat in die verlede was. Maak nie saak of WP die Bulle 200 al gewen het nie, dis in die verlede en word net op die rugby joernale gehou. Beide unies het deur die jare uitstekende spelers opgelewer.

      eden.vanderwiel - 2012-09-19 17:48

      Ivan jys 100% reg maar elke keer as bulle vasgevat word dan kom hulle met dieselfde ou verskoninkie op. "11yr and counting" . Niks beter om te se nie

  • jaco.groenewald.731 - 2012-09-19 06:59

    Met al ons probleme en alles wat by Loftus aan die gang is kan ek net se- Ja, die Bulle is in almal se spervuur en ons is oral onder kruisverhoor. Dit is nie die eerste keer dat ons ‘n maerjaar moet oorleef nie. Ons is slegte verloorders want ons verloor relatief min. Maar om lojaal te bly as dit goed gaan, is te maklik. Om by jou span, enige span, te bly as dit sleg gaan, DIS lojaliteit. Ek bly 'n Bul. Onvoorwaardelik

      ivan.sport.18 - 2012-09-19 07:12

      Ditto Jaco. Maar ons moet ook nie wegskram van kritiek teen ons eie span nie, want probleme is daar gewis :)

      jaco.groenewald.731 - 2012-09-19 07:26

      Ivan, dis so waar!!!! Dit lyk asof die passie van vir mekaar en die trui speel weg is, dit lyk asof die manne nie regtig omgee nie- Dit begin by die afrigter en n sterk kaptein. Onder Victor was daar baie gepraat van trots en karakter? Waar is daai eienskappe nou? Toe WP ons so stukkend gespeel het, het almal van die veld af geloop met n mo@#rse glimlag? het ons werklik in n era gekom waar dit net n werk is? Ek is nie in die sport bedryf nie, maar ek het n passie vir my werk en wil graag n sukses daarvan maak!!! Dit lyk nie of dit so is by die bulle nie, hoop ek is ver van die waarheid af!!!!!!!!

      andre.terblanche.5 - 2012-09-19 07:30

      wp het nog groter probleme, sielkundige, kan net tot in halfeind speel dan chocke hulle.

      stephen.axtell.7 - 2012-09-19 09:27

      Well learning to spell and put a coherent sentence together will be a start for the dim Bulls and supporters

      ivan.sport.18 - 2012-09-19 10:25

      Jaco ja, ek vermoed die Bulle is al in so n groef dat hulle maar net opdraf omdat dit van hulle verwag word. En ongelukkig is Pine nie die persoon om n ommekeer te bewerkstellig nie. mens kan aan hulle houding sien dat daar nie daai trots en respek is nie. daar is wel ouens wat hard probeer, maar een of ander tyd gaan hulle besef dat hul loopbane skade begin ly en dit gaan nie lank wees nie dan hoor ons van die spelers se hul kontrakte op. Die WP was in die 90`s in n slegter toestand, maar toe kom AC en hoewel van die Stormer fans dink hy is n swak afrigter glo ek weer hy het die ommekeer bewerkstellig wat hulle dringend nodig gehad het. OK, hulle wen nog nie finals nie, maar ten minste haal hulle die afgelope drie jaar die semi’s en finals. So iets word daar reg gedoen, en ek gee meestal vir AC die krediet.  Ons moet n afrigter soos bv Nick Mallet kry en n bestuurspan met Louis Luyt, want dis ouens wat weet hoe om die beste uit n speler te kry, en vir wie n ding reg of reg is. Daar is nie n ander manier nie.  Ek verwag nie dat ons elke beker moet wen nie, maar net konstante goeie rugby speel. Die geploeter deesdae is onaanvaarbaar.

  • byron.pienaar - 2012-09-19 12:48

    Blue Bulls made a critical error,they let a coach,who had won numerous Vodacom Cup titles, bred the youth of Bulls rugby and ensured talent wasn't waisted, go and join the Lions union. For the same position? They then hire a bloke, that had no pedigree or titles, coming from freestate Vodacom Cup side...Serfontein should have been given the opportunity at currie cup level...all the best bulls, you guys have hard swim, and can't blame \older, senior stalwarts\ anymore,hell,they haven't featured in bulls since 2010 super rugby season...

  • moederstad.wp - 2012-09-19 17:33

    Guys these bulls are playing for their life they will beat Freestate with 5 to 10 points, dont count them out !!

  • moederstad.wp - 2012-09-19 17:41

    @ Lean the only reason the bulls won some cup is thanks to the Old National Defence Force which draw all the players they required, hand in hand with SAPS !!!!!!!!!!

      sadie.lean.31 - 2012-09-19 20:31

      @moederstad.wp And you in which rehab clinic?

  • moederstad.wp - 2012-09-19 22:22

    Lean, go play with your brother or sister which you are use to!

  • pages:
  • 1