News24

WP Bok duo to miss Lions semi

2012-10-15 14:07

Cape Town - Western Province will have to do without injured Springbok tight forwards Andries Bekker and Tiaan Liebenberg in their semi-final against the Lions this weekend.

Bekker injured his right toe in the first half of their victory over the Cheetahs at Newlands on Saturday and will see a specialist this week, but has been ruled out of the Currie Cup semi-final in Johannesburg.

Liebenberg will also miss the match after picking up a knock to his back against the Cheetahs and will also see a specialist to determine the severity of the injury.

Meanwhile, WP coach Allister Coetzee also revealed that veteran scrumhalf Bolla Conradie had joined up at training as emergency back-up to incumbents Nic Groom and Louis Schreuder.

Sport24

Comments
  • kermitcanion.duplessis - 2012-10-15 14:15

    Bekker kan maar toe maak en tel

      martincandis.vanstaden - 2012-10-15 15:13

      Maak nie saak wie speel of speel nie province gaan verloor as hul gaan speel teen die lions soos teen cheetahs.

      francois.smith.7 - 2012-10-15 15:49

      Bolla - nie geweet hy kan nog speel nie?

      nkwe.mahlanghu - 2012-10-15 17:37

      WP choke in elk geval Saterdag dit is 'n semi. Lions 25 Wp 12

  • banks.mokhachane - 2012-10-15 14:16

    park bankie bekker - always on the bench - useless

      macziekpk - 2012-10-15 15:11

      The only time he is ever on camera is when he is on a bench

      leonard.bulle - 2012-10-15 15:44

      So splint van die bankie in die park is nou in sy toon.

  • BlouMasjien1 - 2012-10-15 14:23

    This is a huge setback, for the Lions !

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-15 14:30

      LOL

      spyker.oflanagan - 2012-10-15 14:40

      Gelukkig het ek nog nie my picks gemaak nie.

  • jaco.groenewald.731 - 2012-10-15 14:32

    Guys something serious. If winning the conference cup was so important, as all WP fans so clearly state, why would a team be so depleted after winning it?? Remember?? Sharks vs Stompies?? Brian cried like a 12year old girl after hearing Justin Bieber has a girlfriend?? Just asking??? And who would you say did better Super Rugby? The team who 'won' the conference cup, or the side who actually made it to the final???

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-15 14:49

      Die vraag is eintlik aan gswart, wat my in die vorige artiekel so mooi daarop gewys het, dat WP two time conference cup winners is!!!

  • gswart1 - 2012-10-15 14:33

    Jislaaik maar kan Bekker nou nie ophou beserings kry nie asb. Wat gaan aan? Ek was saam hom op skool gewees waar hy nooit beseer geraak het nie. Hy het seker maar net baie bad luck. Sal jou saterdag mis ou Andries. Go WP!

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-15 14:37

      was julle in boys town verbetering skool gewees?

      sean.bagley.50 - 2012-10-15 14:57

      @jimmy.moustache.12 What's with the 1970's out of work PORNSTAR profile pic look?Mustache/moustache and ray-ban glasses makes you look like a worker at the Bates Motel or didn't you know that.

      kaptein.spies - 2012-10-15 15:11

      @gswart Saam met Bekker op skool? BWA HA HA HA Kyk nou weet almal jy's so mal soos 'n haas. Jy moet jou Lithium dosis verdubbel ou vaalseun

      macziekpk - 2012-10-15 15:15

      But Sean, seriously whats your take on "shame"?

      gswart1 - 2012-10-15 15:17

      Kaptein ek is eintlik dood ernstig. Laerskool en hoerskool. Ek is nou nie jy wat wegkruip agter fake fb profiles nie so mens kan niks glo wat jy se nie. Ek het ook nie rede om te lieg en stories op te maak soos jy nie. Ek is beter as dit groot gemaak. Next please.

      kaptein.spies - 2012-10-15 15:29

      Jou breinbesering was erger as jou handbesering lyk dit vir my. Dinge neuk maar daar in Parow

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-15 15:41

      My ability to construct viable excuses as to why I have the 1970's pornstar look is one of my strengths. At the time of the photo I wanted to become a horse whisperer. I figured it a great way to pick up chicks when giving them a business card that says horse whisperer. However I recently realized that I might become a ninja. We have this ditch in the back yard i started digging up in the '94 elections to build a bomb shelter, but never finished. The ditch is about 4 m long and I tried to jump it last weekend and nearly made it. I have also changed my profile pic because i yearn for affection.

      gswart1 - 2012-10-15 15:42

      Hahaha ai ai. Alweer met die parow rukke. Jy is vreeslik oorspronklik hoor. Om n nurse te wees in vancouver met n 4 verdieping shack maak nie van jou n sukses nie. As dit ooit waar is dat jy daar bly. Gee jou regte naam sodat ek jou kan google. Miskien sal ek jou dan glo.

      gswart1 - 2012-10-15 16:04

      @kaptein. Eerstens vat dit baie meer as so n ou klein dingetjie om my te impress. Tweedens het ek nooit gese ek glo jou dat jy een is nie. Ek het gese dit lyk of jy weet waarvan jy praat. Maar as n ou geen lewe het nie soos jy dan kan ure se navorsing op google wonders verrig om n mens slim te laat klink oor n opgemaakte storie. Jy het in elk geval nie my vraag gister reg beantwoord nie.

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-15 16:14

      maar gerrie.swart. ek onthou nou my ma het ons 3 skool gegee. ek en jy het eerste span gespeel en andries was op die bank.

      kaptein.spies - 2012-10-15 16:31

      Die jaloesie maak jou klaar. Of hoe se julle in die Kaap met die min tande: Kla, die jaloesie maak my kla.

      gswart1 - 2012-10-15 16:34

      Lmga jimmy. Al is dit nou baie swaar vir my om te admit, maar daai was nou n goeie een gewees.

      gswart1 - 2012-10-15 16:49

      @kaptein ek het geen rede om op geen ander mens op hierdie aarde jaloers te wees nie. Mens noem dit selfrespek en self esteem. Jy praat net random gemors en kan my nooit reg beantwoord nie. Miskien sukkel jy net om te verstaan. Die gemors pratery het jou brein aangetas. Hou ook op om jouself so te verheerlik dat jy dink jy is beter as alles en almal want jy is nie God nie. Dis n baie swak eienskap van jou en maak jou n vieslike mens. Reality check much?

      kaptein.spies - 2012-10-15 16:54

      Ou gswart, ek dink nie ek is God nie, maar ek weet ek is 'n paar trappies bo jou. As klubrugby die somtotaal van jou prestasies is dan moet jy dalk kop eerste van 'n krans af duik jong. Elke 2de aap het al klubrugby gespeel, definitief nie iets om oor huis toe te skryf nie

      frans.visserdsb - 2012-10-17 10:02

      So tell me 'kaptein'- is your real name Aubrey Levine? I am just asking, because he s also a famous SA doctor in Canada...

  • ettiene.esterhuizen.7 - 2012-10-15 14:36

    what did I tell you Bolla Conradie joins the old age home province!!! wahahaha

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-15 14:39

      Well we all called it, hehe!!! Ou Isak wat se jy nou???

      apart1heid - 2012-10-15 14:50

      dis coetzee se manier om vir sy liefdes kindertjies, oral rondom di platberg te sorg??

      deon.louw.7505 - 2012-10-15 14:54

      Will he be allowed to be on the bench with the new laws? (Only people that played 5 games or more in the season allowed to play in knock out games) Otherwise the Kings might add some new players when the play the Cheetahs.

      macziekpk - 2012-10-15 15:16

      I need the WP scrumhalves to be injured, I need to see Bolla assist in the chokage

      1amAlan - 2012-10-15 17:35

      Deon, with a law like that, all the bok selection players would be out of the equation.

  • Eddie.Minora - 2012-10-15 14:53

    Dis 'n jammerte dat Bekker nie speel nie, maar vir wat kies AC Bolla Conradie, kry hy hom jammer?

  • nico.pretorius.946 - 2012-10-15 15:07

    GO LIONS!!! Keep the cup in JHB!!

      robert.reeve.7564 - 2012-10-15 15:16

      Not a chance 45% say its a beach party WP v's Sharks.

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-15 15:52

      yip and 45% of all woman who are murdered get killed by their husband or boyfriends. if only 45% of woman could have shut the F#$5 up.

      1amAlan - 2012-10-15 17:37

      Robert, quite frankly should province make it through, I don't see them beating either the Sharks or the Bulls.

  • sean.brady.14224 - 2012-10-15 15:08

    This is one of the reasons that AC should have rested the returning Boks! As a coach his tactics often make you wonder. JdV also spent a lot of the game "not using" his left hand? No news on this though!

      macziekpk - 2012-10-15 15:17

      Saving it for when he is alone! STRANGER DANGER!!!

      1amAlan - 2012-10-15 17:38

      LOL, very witty.

  • leonard.bulle - 2012-10-15 15:20

    Jammer die 2 speel nie nou gaan wp sterker wees. Leeus met 15+

  • hans.himmler.7 - 2012-10-15 15:48

    Final = Sharks vs Lions

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-15 15:54

      Hans somehow I dont think so!!!

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-15 15:56

      aggg hans, do they still eat people in germany?

      hans.himmler.7 - 2012-10-15 16:29

      Ok ok, I am also happy with a Sharks vs WP final, but where is the challenge in that!? Yes, Shark meat is out though - too tough. BLACK.WHITE.DYNAMITE

  • andre.terblanche.5 - 2012-10-15 15:57

    Wat se jantjies se kontrak oor Sat. speel swak soos gewoonlik dan kan jy wp join???

  • lourens.vandervyver.798 - 2012-10-15 16:03

    Scarra gaan dit bring maar Steenkamp se laaste twee groep wedstryde was nie goed. So Bekker wat nie beskikbaar is kan n probleem raak. Maar gelukkig is dit n span sport en dit gaan nogsteeds die beste beskikbare span wees vir Saterdag. En dan daai lekker WP ding

      andre.terblanche.5 - 2012-10-15 16:39

      is dit nou die lekker choke deng..............

  • tertius.devereaux.1 - 2012-10-15 17:30

    Is Tande-stokkie (Bekker) alweer beseer?

      nkwe.mahlanghu - 2012-10-15 17:41

      WP stands for Where's Parkbankie?

  • fran.dujardin - 2012-10-15 20:43

    Bolla Conradie? WTF! Die WP bestuur moet begin bykom. Useless verby.

  • andrew.worrall.5 - 2012-10-16 14:56

    Bolla? Geez he might as well call up Divan Serfontein too. Panicking there coach?

  • pages:
  • 1