Daar is baie mense wat ontevrede is omdat heinrich nie gekies is vir die bok groep nie.
hy verdien dit sonder twyfel om gekies te word.
hy is n speler wat n wedstryd kan swaai in jou guns ....
en het dit al baie gedoen!!
gaan kyk net bietjie na van sy highlights op youtube...
ek sal net graag wil weet wat is heyneke se redes om hom nie te kies nie kan die media ons nie bietjie help nie