Heyneke.....met liefde: ‘n nie stampkar lostrio
Bok Lostrio:
6. Heindrich Brussouw
7. Lappies Labuschagne
8. Dwaune Vermeulen
Met die lostrio het jy spoed, krag en ‘n baljagter sonder gelyke. Huidiglik is die “Breakdown” ‘n kopseer, wat net Brussouw kan oplos. Lappies is ‘n masjien wat met dodelike lakwerk en spoed enige span sal laat les opsê. Op 8 is Vermeulen ligjare beter as Spies, Kankowski. Met Phillip vs Walt wat in sy nek blaas.
Hierdie is manne wat Rugby speel, wat die bal speel, wat die geleentheid speel en nie net stamp nie.
Maar ek is seker Meyer het ‘n probleem met Brussouw, vandat hy die bokke afrig was Brussouw nog nooit goed genoeg nie. Kom ons hoop die Cheetahs maak Meyer se oë oop.
Kies ‘n lostrio wat op vorm is!!!!!!!!!!!!!!